VRA DR. PATRICIA
Dec 31, 2021
2 minutes
Mangelsteentjies
Vraag
WAT IS DIE BESTE RAAD?
Ek wil graag weet wat die beste raad is vir mangelsteentjies (tonsil stones). Ek sit al twee jaar met die probleem.
MONDJIE
Antwoord
BESTE MONDJIE
Elke mens het twee mangels agter in hul keel wat soos klein sponsagtige kliertjies lyk. Dit het ’n klomp gaatjies en krakies en dit speel ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days