Kuier

AS KLAASVAKIE WEGKRUIPERTJIE SPEEL

Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd.

Michey* ken dié gevoel alte goed. Haar agtjarige dogter slaap nog tussen haar en haar man en toon geen tekens van wil trek na haar eie bed nie. “Sy gaan eers ná nege saans slaap en soggens is sy traag vir wakker word en klaarmaak vir skool.

“Maar sodra die enjintjie aan die gang is, overrev hy, want sy het ADHD [hiperaktiwiteit- en aandaggebreksindroom],” sê sy. “Nie eens die feit dat haar maats kan uitvind sy kruip in by ons, pla haar nie. Sy sê reguit sy gaan nêrens en ek wag maar nou tot sy besef dis onvanpas en self trek.”

Priscilla* se sesjarige seun klim saans met tablet in die hand in die kooi. Die ge-scroll maak hom uiteindelik vaak en só raak hy, device in die hand, aan die slaap. Daarsonder weet sy nie hoe laat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,

Related