André le Roux is ’n gesoute joernalis wat by onder meer by Beeld, Huisgenoot en Die Burger gewerk het. Hy was jare lank eindredakteur by Sarie en is ’n gewilde rubriekskrywer. Sy b...view moreAndré le Roux is ’n gesoute joernalis wat by onder meer by Beeld, Huisgenoot en Die Burger gewerk het. Hy was jare lank eindredakteur by Sarie en is ’n gewilde rubriekskrywer. Sy boeke sluit talle topverkopers in, soos Op die man af, Nou ja toe en Op die vrou af.view less