Ebook427 pages6 hours
Kinders wat moor: Wie se skuld is dit?
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Die een moordenaar suig sy duim. Die ander een klim op sy ma se skoot en begin huil. Hulle speel met hul speelgoed en lees hul strokiesprente op die vloer van die polisiekantoor. Hulle is albei 10 jaar oud. Wat dryf 'n kind om moord te pleeg? 'n Skynbaar normale kind uit 'n "goeie" huis ... Henri van Breda, die Welkom-begraafplaasmoord, Marcel Steyn van die Krugersdorpse afspraakmoorde en soveel ander, dalk al vergete: die Waterkloof-4, Marlene Lehnberg, Charmaine Phillips, Phoenix Racing Cloud Theron ... André le Roux kyk na die kínd agter dié opspraakwekkende moorde en soek na 'n antwoord aan die hand van gevallestudies en die jongste navorsing. Wat gaan aan in 'n kind se kop van geboorte tot adolessensie? Wat is die rol van gene, ouers (die ma, altyd die ma), sosiale media, die internet, videogeweld, boelies, portuurdruk, stres en dagga? Die groter vraag is hoe om 'n suksesvolle kind groot te maak, een wat nie die spoor byster raak of moor nie ... Deur die skrywer van Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste.
Author
André le Roux
André le Roux is ’n gesoute joernalis wat by onder meer by Beeld, Huisgenoot en Die Burger gewerk het. Hy was jare lank eindredakteur by Sarie en is ’n gewilde rubriekskrywer. Sy boeke sluit talle topverkopers in, soos Op die man af, Nou ja toe en Op die vrou af.
Read more from André Le Roux
Op die vrou af 2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKan ek maar aan jou selluliet vat? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNarsiste, psigopate, stalkers en sadiste Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWaarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede) Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Kinders wat moor
Related ebooks
Hykie Berg: My storie van hoop: My storie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwemlesse vir 'n meermin Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant uit: Stories oor trauma en hoop: Stories oor trauma en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRatels Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan vrees na vrede: Hoe my ongeneeslike kanker my leer leef het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRian: 16 dinge wat ek nie moes sê nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFlentermens word heelmens Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie uil in die ysbos Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie staat teen Anna Bruwer Rating: 4 out of 5 stars4/5Bloed, dunner as water: Suid-Afrika se berugste familiemoorde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord op Stellenbosch: Twee dekades se skokverhale Rating: 5 out of 5 stars5/5Op die spoor van: 'n Versameling speurverhale deur topskrywers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartstories: Huis toe met 'n ligter tred: Huis toe met 'n ligter tred Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSuid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade Rating: 2 out of 5 stars2/5Somtotaal Rating: 3 out of 5 stars3/5Noot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan Skoolbank tot bordeelbed: Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Klein lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKom ons praat oor die huwelik Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie onsigbare pou Rating: 4 out of 5 stars4/5Dis koue kos, skat Rating: 5 out of 5 stars5/5Gangster: Ware verhale van albei kante van die strydlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKamphoer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsThula-thula (Afrikaanse uitgawe) Rating: 5 out of 5 stars5/5Die rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAbel se lot Rating: 4 out of 5 stars4/5Moord op Pofadder: Die skokkende verhaal agter Suretha Brits se meesterplan en die kontrak op haar man Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVader se Sondes Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Kinders wat moor
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Kinders wat moor - André le Roux
Oa book_preview_excerpt.html }}ˮGDH yKR%$QU(JȖ0dóqsV?,{
j,d9fU"33q옹矅/jx{ц8g;Mymvo>l>*^ԡxUe&_|~:?XC. >{oUSxQO>L-DZM(B3Pw]8ơ*鋪헷CYe_uUc9MhKq1-j> c(Ʋ-0֦Q{;~ῥ0bq.Y .C]vn!c%_ؿG^lq9X dq,}۶"Emz0\1ʖ~Uo*Ճ+x%W؏B[c0ma_an lf8>8 ]ӘUkvXouڤҧ?q^mH=
4a4m1oMoqQr*~$3b!m_ʲp2&,@ONLfB1'
'MaD-& dZ}CZiZ5ІX!H!
J"[}Q6]iR1-?o~V7y[C=cjq4`>VIcbƂ_@'I]A2Lu
x"T5IpRBx3-"rbx3i!f8pxjr8QɬΤF\dS lnus=Ѱ6=-A8̻
%#
9n۞Ltc,?O]H66N8ֻ}0z#]=t/&jwJ4M?2*6ZҨ}X˥a=OB
8&%
{q> 2ӥ.c;A2nn9z[W|XYqWbgP
^]#8b3M{F{-I"cQ۰s9Ldo-'w|ǧg m^}_?l@#?Ң0զ]L6F[OR?-C,fhrȰl*WϨ'[ԐZljpxߦha>|VwUDׁ_&:
>`y|%Ǖmw3B\Lg.*R};hDDaa?
!6pWi ?fmq!8&m>.R3aq
{#Y_C՝Ŵoٔ9Ij뵏
_@aq ~O%wuS? 4FٗXOzsjQC
[e8:wߋ1m~6w/o Y&@Sw=x?Lvx