SARIE

OP SOEK NA ’N ‘STERK’ VROU

Wat is ’n sterk vrou?

Mans en vroue moet vry voel om sensitief te wees. En om sterk te wees . . . dis tyd dat ons geslag op ’n spektrum sien en nie as twee teenoorgestelde stelle idees nie
– aktrise Emma Watson

Ons praat nie van trillende biseps soos Serena Williams s’n nie. Tik “strong female characters in movies” op Google se soekveld in en die kuber-Einstein kom met name vorendag soos Maggie (Hilary Swank) in Million Dollar Baby, Jules (Keira Knightley) in Bend It Like Beckham en Scarlett (Vivien Leigh) in Gone with the Wind.

Maar wag. Emilia Clarke, die “draak-fluisteraar” Daenerys Targaryen in Game of, trek juis te velde teen die verwysing na sekere vroulike fliekrolle as “sterk”. “Niemand verwys ooit só na ’n manlike akteur in ’n hoofrol nie, behalwe as hy fisiek sterk is,” sê sy. Arnie, of Jean-Claude van Damme. “Ons moet die gesprek uit ’n ander hoek benader met vrae soos: Hoe voel dit om iemand met mag te speel?”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related