SARIE

As jy vreemdes liefkry . . .

In Wilna Adriaanse se nuwe roman, (Tafelberg, R320), wonder die hoofkarakter, Milla Roux, “hoe dit moontlik is om vreemdes so lief te kry asof julle bloed van mekaar is”. Dié veearts smee onwillekeurig bande met die mense by die rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Vyf jaar tevore het sy ’n traumatiese ervaring in Suid-Afrika beleef, en die pad gevat. Noordwaarts, sonder ’n plan. Sy wou net wegkom van haar hartseer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Nuut & nou
Wat sê dis tyd vir feesvier beter as vuurwerk! As alternatief vir vuurwerk of vonkstokkies is koue vuurwerk nou supergewild. Koue vonke word deur ’n spesiale masjien vervaardig. Dis veilig om binnenshuis te gebruik en rook- en reukloos. Boonop lyk di
SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE3 min read
Beste Behandelings Voor Jou Troue
HOE WERK DIT? Twee maskers word tydens die behandeling gebruik: die eerste een ’n diepafskilferingsmasker wat ’n hoë konsentrasie sure bevat om dooie selle op die veloppervlak egalig te verwyder. Daarna word ’n koel, kalmerende masker met hialuroonsu

Related Books & Audiobooks