Die skrywers van hierdie bundel stories is deel van die Fynbosskrywers-groep. Hierdie is die derde projek wat die groep saam aanpak. Hulle eerste was ‘n dierestorie-CD gemik op 4–8...view moreDie skrywers van hierdie bundel stories is deel van die Fynbosskrywers-groep. Hierdie is die derde projek wat die groep saam aanpak. Hulle eerste was ‘n dierestorie-CD gemik op 4–8 jariges. Die CD is verlede jaar op RSG uitgesaai en hulle het binne 3 maande hulle eerste besending van 500 CD’s uitverkoop. Hulle kortverhaal Middernag en ander spokerige stories het in 2013 by Human & Rousseau verskyn. Al hierdie skrywers het al individueel in verskeie publikasies en genres gepubliseer, o.a. kortverhaal-bundels, bloemlesings, opvoedkundige publikasies, vonkfiksie, tekste vir kinderteater, artikels, e.a.view less