Noot vir dood
()
About this ebook
Maar dié geheim is nie die enigste ding wat sy lewe moeilik maak nie. Daar is ’n sangeres wat enigiets sal doen om Carel se aandag te trek, nog ’n sangeres wat gehoop het Idols is haar pad uit armoede, ’n obsessiewe aanhanger wat alles dophou wat hy doen, ’n bitter akteur wat ’n nuwe lewe probeer maak en die baas van sy platemaatskappy wat sy eie geheim het. Boonop is dit ’n musiekbedryf wat glad nie meer is wat dit was nie . . .
Noot vir dood is ’n heerlike roman, geskryf deur ’n gesoute joernalis wat die Afrikaanse musiekbedryf intiem ken.
Ilza Roggeband
Ilza Roggeband is in Johannesburg gebore. Sy was ’n leerling aan Laerskool Unika, waar sy ’n biblioteekprefek was, en Hoërskool Randburg en het ná skool ’n diploma in modeontwerp voltooi. Na draaie by die SAUK, verskeie advertensiemaatskappye en ’n dag en ’n half by ’n motorverhuringsmaatskappy, het sy by Huisgenoot in Johannesburg as redaksionele assistent begin werk. In bykans 18 jaar by Media24 was sy by Huisgenoot, Sarie en toe weer by Huisgenoot waar sy onder meer betrokke was by die tydskrift se verhoë by kunstefeeste soos Aardklop en KKNK, asook die musiekkonsert Skouspel. Sy het in 2007 as vryskutjoernalis begin werk en in 2009 het haar boek 50 Stemme – Die Grootste Name in Afrikaanse Musiek verskyn. Sy is die wenner van vier ATKVeertjies. Ilza woon in Melkbosstrand saam met haar seun, Zac.
Related to Noot vir dood
Related ebooks
Bloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkeur Rating: 5 out of 5 stars5/5Krake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen vriende Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartlam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEen nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlara Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord in die beloofde land Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadujagter Rating: 2 out of 5 stars2/5Liefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBiegbrief en ander verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStippellyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Die rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAanspreeklikheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfgehandel (2de uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeen Trap Af Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Somtotaal Rating: 3 out of 5 stars3/5Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop: Stories oor trauma en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadukant Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie besoeker Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kind se naam is Anneke Rating: 5 out of 5 stars5/5Vermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadustemme Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie wet van Gauteng Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNuwe Stories 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5Die kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Noot vir dood
0 ratings0 reviews