Ebook310 pages4 hours
Skadukant
By Rika Cloete
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Die verminkte lyk van ’n vrou wat op die strand gevind word, ruk die rustige Murraybaai, veral wanneer dit blyk dat die geweldenaar swanger vroue teiken. Die nagmerrie verdiep wanneer die verwagtende Deirdre O’Brien ook deur die gemaskerde moordenaar geteister word. Sy word die prooi in ’n obsessiewe kat-en-muis-speletjie. Hy wil haar knak en haar lewe steel, maar sy gaan dit nie toelaat nie.
Author
Rika Cloete
Rika Cloete is gebore in Johannesburg, waar sy vandag ook woon. Vir meer as tien jaar was sy dosent in Duitse letterkunde. In 2002 verskyn haar debuutdigbundel eensaamigheid. In 2004 publiseer sy die romanse Die oog van Isis en in 2017 ’n spanningsroman, Doodsroeper. Haar jongste roman, Skadukant, vestig haar as spanningsromanskrywer.
Related to Skadukant
Related ebooks
Moederland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie verleiding van Eva de Winter Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie wet van Gauteng Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRewolusie van die hart Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5Gedagtekringe, 'n Afrikaanse Bundel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonker Begeertes: Donker Hof Susters, #1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsElim Rating: 3 out of 5 stars3/5Een nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfgehandel (2de uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Getuie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRené Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOase Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNoot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOns skulde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kind se naam is Anneke Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Luiperd in my bed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartlam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondes van die vaders Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBeminde Verraaier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHou jou oë oop Rating: 4 out of 5 stars4/5Anderkind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie boek van toeval en toeverlaat Rating: 3 out of 5 stars3/5Stippellyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Skaduself Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHond se gedagte Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Skadukant
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Skadukant - Rika Cloete
Oa book_preview_excerpt.html u|Mȑ_nkɒF66+ں=D6IQǐH$
*-oY٣.c+tPDd{@{M&vUVe:W߿ٿ_~/<^Vן^W_̏L櫏^w/#ƻ_wEa걝w}]S5:cWp<|~^:_19Tm]5p<1UMHUPۀuWX9qCM!TsCN>CzcuSvUin