Louis Krüger is op Upington gebore. Hy studeer teologie en Afrikaans/Nederlands aan Universiteit Stellenbosch, en in 1984 verhuis hy na Nederland. Hy is predikant by die Koningsker...view moreLouis Krüger is op Upington gebore. Hy studeer teologie en Afrikaans/Nederlands aan Universiteit Stellenbosch, en in 1984 verhuis hy na Nederland. Hy is predikant by die Koningskerk in Rotterdam. Sy debuutroman, Die skerpskutter, is met die Eugène Maraisprys bekroon. Hierna volg verskeie romans, waarvan 'n hele paar ook in Nederlands vertaal word. view less