Huisgenoot

ODETTE SE MA: ‘HOE OORLEEF EK DIT?’

’N PIENK mussie op haar kop help teen die koue hier in die provinsiale hospitaal op Humansdorp, maar in haar gemoed bly dit winter.

“Hoe oorleef ek dit? Ek weet nie hoe nie. Vertel my, asseblief,” sê die 69-jarige Linette van der Lingen. Wat sê ’n mens vir iemand wat die tweede keer in haar lewe ’n ondenkbare verlies moet ly? Sy is nou al drie maande in en uit hospitale nadat sy beheer verloor het oor haar Ford Fiesta en haar regterbeen vergruis is. Haar man en steunpilaar, Peter (72), is weens sy beserings dood.

Vir die verpletterde Linette is dit ’n tragiese einde aan haar nuwe hoofstuk hier in die Oos-Kaap. Sy en Peter, haar tweede man, het van Witrivier in die Laeveld hierheen verhuis om weg te kom van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot1 min read
Maak Jou Eie Papier
Verwyder alles uit die houtraam en plaas dit op ’n oppervlak met die kleiner opening na bo. Plaas die maasdraad bo-op sodat dit die oop deel van die raam bedek. Kram dit dan reg rondom vas. Skeur die papier in klein stukkies en plaas dit in die menge
Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se

Related