Ebook728 pages9 hours
Skepelinge: Aanloop tot 'n roman: Aanloop tot ’n roman
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Skepelinge is ’n impressionistiese betragting van die vroeë koloniale tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, gebaseer op Schoeman se kennis van die VOC-tyd en meer spesifiek die skeepvaart. Self het die skrywer dit beskryf as ’n ‘hibriede skepping . . . wat in laaste instansie beoordeel moet word as produk van die skeppende verbeelding eerder as van navorsing’. Tydens die boekstawing van die duisende skepelinge wat oor die eeue heen na die Kaap van Storms gereis en onderweg ook omgekom het, verweef Schoeman literêre stemme soos dié van Eliot, Auden, Eybers en Melville met dokumente uit die oorspronklike dagboeke van die 1600’s en 1700’s, soos Van Riebeeck se Dagregister, Peter Kolb se noukeurige beskrywings van die Kaap en ander reisjoernale en geskiedkundige werke van die era. Dit is geskiedskrywing soos geen ander Suid-Afrikaanse skrywer dit nog kon vermag nie. Skepelinge is ’n unieke nalatenskap – veral waar ‘oorsprong’ nou meer as ooit vantevore ondersoek word.
Author
Karel Schoeman
Karel Schoeman word beskou as een van die grootste literêre geeste ooit in Afrikaans. Gedurende sy leeftyd het meer as 30 romans en tientalle geskiedkundige en outobiografiese werke uit sy pen verskyn. In 1998 ontvang hy die Orde van Ikhamanga. Sy romans verskyn ook in Nederland, die VSA en Frankryk. Schoeman is oorlede op 1 Mei 2017.
Read more from Karel Schoeman
By fakkellig Rating: 4 out of 5 stars4/5Klassiek reeks: Hierdie lewe: Stemme 2 Rating: 4 out of 5 stars4/5Titaan: ’n roman oor die lewe van Michelangelo Buonarroti Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlassiek reeks: ’n Ander land Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie uur van die engel: Stemme 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerliesfontein: Stemme 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNa die geliefde land Rating: 2 out of 5 stars2/5Op 'n eiland Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Skepelinge
Related ebooks
Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondag op 'n voëlplaas Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAsbesmiddag Rating: 4 out of 5 stars4/5Glipstroom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfstande Rating: 4 out of 5 stars4/5Koukonap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGees van die Labrador Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSo lig soos klip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie stomme aarde: 'n keur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoud-den-bek Rating: 4 out of 5 stars4/5Onder 'n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika: 'n Memoir Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRigtingbedonnerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBuys: ’n Grensroman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMelk die heilige koeie: Van baarde en banting tot Zupta en zol Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant die eerste Ster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTweegevreet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRaaiselster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMediterreense herinneringe: Reisvertellings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpore in die Arep Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBrandwaterkom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie biblioteek aan die einde van die wêreld Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOns oorlog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVuur op die horison Rating: 3 out of 5 stars3/5Die vrou in die vuur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWenkbrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen heinings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDuiwelsroos Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Generaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoljander Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5
Reviews for Skepelinge
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Skepelinge - Karel Schoeman
lNa book_preview_excerpt.html }ێIݯľB[/l̢ج!l
-
`D%Sɧ_0z. J+H/dDv{xd
iVfFxxٷw?juW۟o&OkCc?tEv[\?laCWo/__o?1av'Ż0
wSac]/li?y 4lw
ECz_]1n}P~T{~:pOxNewYEK Xb[ߍO
W%kG;b-[[nx][7ۚ:2.E{IƵoO9z[yQtARly-`Ovj{s#[_\%/o`26y#%qxc7A9 3;:y_OۓKnIl<aE<"ِ;ݻП'1vwBcH }7ŋe?_,B* J߅^ۙ;2Fvg?kz
/;{A^^;k%}4ngOq*#\zpa]=$e'e1Nߕ'f?;^^)|?\I92>v=ʃrա~W˚NߺRVGY:>oH%aaG[?yU&8!^F2O^靫0Mk94d4}hxjej\ʧ&9F+JHi'`F6g
a1e!_n+gyV_rWė/F,2$\c#)xu2
I,kM^&#GʵV7&[ޢ=5/ecl*,XQᝲecu5wrj S&2NQ,=h}OYAaK䱯\3
2"^0Ud9] +lAx}^sa%eYOd<7^lEGeIrW1Lۄ.P|%CΔ\P~M[{uW^u[Luz;;PS<;,ݔ¡eH;ߣC|L0#% W7^pU6ɃB|N.PzkmB9ՎU!lv