Ebook251 pages3 hours
Op 'n eiland
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Een van Schoeman se bekendste en gewildste vroeë romans (1971). Hy beeld die wondbaarheid van mense in hul verhouding tot mekaar, asook hul wesenlike eensaamheid, met groot helderheid uit. Die fokus is op vier mense wat ’n tyd lank saam op ’n Griekse eiland bly: Die verteller Ruud gaan kuier by die jong Suid-Afrikaanse skilder Johan en sy vrou Hilde, en ’n ruk later kom ’n vriendin van Hilde ook daar aan. Hulle leef eenkant en geïsoleerd van die eilanders omdat hulle nie Grieks praat nie, en die emosionele wisselwerking wat tussen mens en mens ontstaan, verkry algaande ’n verwikkeldheid wat uiteindelik móét uitrafel. Schoeman het aan hierdie roman die sensitiewe, indringende toonaard gegee wat hom ’n Hertzogpryswenner gemaak het.
Author
Karel Schoeman
Karel Schoeman word beskou as een van die grootste literêre geeste ooit in Afrikaans. Gedurende sy leeftyd het meer as 30 romans en tientalle geskiedkundige en outobiografiese werke uit sy pen verskyn. In 1998 ontvang hy die Orde van Ikhamanga. Sy romans verskyn ook in Nederland, die VSA en Frankryk. Schoeman is oorlede op 1 Mei 2017.
Read more from Karel Schoeman
By fakkellig Rating: 4 out of 5 stars4/5Klassiek reeks: Hierdie lewe: Stemme 2 Rating: 4 out of 5 stars4/5Titaan: ’n roman oor die lewe van Michelangelo Buonarroti Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie uur van die engel: Stemme 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlassiek reeks: ’n Ander land Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkepelinge: Aanloop tot 'n roman: Aanloop tot ’n roman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerliesfontein: Stemme 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNa die geliefde land Rating: 2 out of 5 stars2/5
Related to Op 'n eiland
Related ebooks
Roep van die Visarend Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBitter heuning Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ontwaking: Oorspronklik uitgegee as Abel se ontwaking Rating: 4 out of 5 stars4/5Gees van die Labrador Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatvoet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNa die geliefde land Rating: 2 out of 5 stars2/5Kyk ‘n Vaal Perd (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRené Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDrie Rivierplase Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAdri Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKanaän Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonja se Sonde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlywende woorde: Oordenkings oor vroue wat glo Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkemer oor Aasvoëlkop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie jaar toe Emma begin kook het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEleanor Baker Omnibus 2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPieter Bring Haar Terug Rating: 5 out of 5 stars5/5Pauline Vind Geluk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKronkelpaaie van die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPaula Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBruidzilla Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTienerharte 2: Hartbreker Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTienerharte 4: Hartsnaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTienerharte 1: Hartklop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTemmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5Elf dae in Amsterdam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie lewe wat ek jou gegee het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde is 'n sprokie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai: 'n Lewensreis Rating: 4 out of 5 stars4/5Ek en Prins Donkerkuif Rating: 5 out of 5 stars5/5
Reviews for Op 'n eiland
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Op 'n eiland - Karel Schoeman
*Na book_preview_excerpt.html \ƕ}QsJ.yG%Y$+Ib M7rVI
od9v䌪6# 4^_cھ\?)ջ0co?%P/\Jj
xjןTuմRߩk+.Mp_NKaT4kK}\IoU-S91W)t_j)PکBW;)Pcg!L [!6PԘ%}b\n<}^bhx:Iklx؇[3,_ns9yB+g8fACU3c%`C5-Gm
}j6 দ"dMnnD\Zup{hvCurYt]pg[BpNU%q9=u$ ?敮Nxtgs-yYT?RR\eh*炣>QwR.&RupWޘ];ɼ@hlV'Id@C'I9Sczyp13T*Fw-璞|5mNgn;"dvEd0Y~ q2.8\R,OSƂG.?aLrvl7.U_"ntvs0@o, .ɳd ShQWܞR+r7XQٜ^!txXE?u8sՐ9ӵ!/^`C4