Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Tienerharte 2: Hartbreker
Tienerharte 2: Hartbreker
Tienerharte 2: Hartbreker
Ebook149 pages2 hours

Tienerharte 2: Hartbreker

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Stefan vry graag in die bondel. Hy is definitief nie 'n ou vir commitment nie. Maar sy suster se vriendin, Ciska, is nie soos ander meisies nie. Haar rooi hare is net so rebels soos sy en as sy vir hom kyk, kry hy 'n snaakse pyn oor sy hart. As ʼn dokter hom sou vra, sou hy moes erken hy het hierdie gevoel al van Desember af toe Ciska Rossouw in sy lewe ingestap het. Maar vir die rekord: Hy is nie verlief nie en hy sal ook nooit verlief raak nie.
Ciska wil nooit van 'n man afhanklik wees nie. Sy het 'n sewe-jaar-plan om haar studies klaar te maak en te begin werk, en sy is trots daarop. Dán eers sal sy weer 'n verhouding oorweeg. Geen man sal ooit weer oor haar hart dans nie, daarvoor sal sy sorg. Want ouens soos Stefan Bruwer is gevaarlik. Veral met sy ondeunde glimlag en die aantreklike kuiltjie in sy ken . . .
Elke verhaal in die Tienerharte-reeks is propvol aksie, hartstog en drama wat jou vasgevang sal hou tot die laaste bladsy!
LanguageAfrikaans
Release dateJun 6, 2016
ISBN9780798171595
Tienerharte 2: Hartbreker
Author

Cecilia Steyn

Cecilia Steyn is die trotse ma van twee pragtige seuns en woon in Klerksdorp, Noord-Wes. Deesdae as sy nie lees nie, skryf sy. Sy is op 9 September 1974 in Welkom in die Vrystaat gebore, die jongste van drie kinders. Na skool skop sy haar loopbaan af in die kleinhandel Apteekbedryf. Vandag is sy die takadministreerder van HealthPharm Wilkpoppies. Op die dappere ouderdom van 40 probeer sy in 2014, onder die mentorskap van haar broer en bekende skrywer, Fanie Viljoen, vir die eerste keer haar hand aan die skryfkuns. Op 9 Januarie 2015 verskyn haar eerste kortverhaal, "Evan se Pizza", in die Vrouekeur, en in 2015 is haar eerste jeugromans aanvaar vir publikasie.

Read more from Cecilia Steyn

Related to Tienerharte 2

Titles in the series (4)

View More

Related ebooks

Related articles

Reviews for Tienerharte 2

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Tienerharte 2 - Cecilia Steyn

    @Nabook_preview_excerpt.htmluZr6ddXU7$Dɓ'f~ŏޚ|7'CަMnp wwwo>?ߙ?udO;e>%gguO7K3kt}vg>#w6A|j~wyzy0ߛ:ygrֹ% c<.&k|.mqc`!7Lsdކu;-l]>-ɕ :ۛ.p)tT0{Xb8qQ2#/.;#HN.uO9hI=xq'nmRB+14Kz^o3bʿaą+h䒠h '-|Cr4wSz y8W7bW9C4k "4{d)Yxrl(w`I8 G ;)ec?%X0F_[yJ0,"k~`躍jds:C,_)O&",Q&<7!;V{:竽fìf I2`^=e~Z>Ւ=7dЋC!ٷ$X{Epo2O8yjYQEiG!Cxa]V)Ch)e05Q^R^k) 44YH$#>w>vSzMKw 6__f; Jӷ?2zt[KOqޘ{oNB;OnN̚>*hJA#Yn:=g5ŏ*t4Uh.4f*E-:bSMSnQNvB*>x^T4dT2qD1rASIKE`Eh[V}[ '>B9O):)<]iFN 7]r *{:jC|(UuR;Jݸ4(ޱ3ָ*̙cܱ4uc,!c bC5hAï„v̹U5Q:.T@BU/eEF"!b^tht:G~OXCuXI?C҈U$8n3\OEj%dqX(XvM }پַB9r _gd.K'ӱ[IZdݲLF$DO&imf9^9Dy8Cn){r6JֱO+:֙$' gG6k4NSux)|U>H|KCq bɐN8??p^/u~P:Րza G޷sgxQA+ӎT5D"֪rIѦW.UgU, ܧhUsuSm75N#+:5UFsvC3k;m%e3: mn\ꝇWUT{џ ]qkoLR9V([tldO=/qa3iǧb:"Z>mڊ"Sͷ 0u/2C\?pgwMBҬ@j>UY&W˱lnL I;-j5I8Tu$?,81NmتѭGQFܘIA[AT&?E*뤁"O:-MޚoSC6 [냴#8ó8A: ‹ !N>nT=MoI 7e9GHKv&}S҆ѯߌEj/&eĬhp۠"p޷Z(~YK{idz薋iþXGj2|=Un2c"CNG$Ò=Qss"GXZe'W*wUe_?@S}|}yd>yFi+"ChGhT;\(sY0TAO).Ow$?jUͭō6Ŏ81*d%=^xps ח6k3d c _ &jnѽ?;; 閶+hDB7#u
    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1