Kuier

Geheime VAN GISTER

Op dié Paasfeesoggend, wel ’n paar minute voor middag, voel Denique soos ’n skilpad wat twee doppe dra. Sy trek die kombers oor haar kop. Die sonstrale loer deur die gleufie van die gordyne.

Sy gooi die kombers weer af. Hoekom is die son so onbeskof? Sy kan nie wag vir winter nie! Die reëndruppels wat koel teen haar vel afgly. Die wind wat deur haar krulle wapper. Die wolke wat die son versteek. ’n Dun stem ruk haar na die werklikheid.

“Dennie! Maak klaar,”hoor sy haar ma, Shanique, skree.

Dan hoor sy haar pa, Donovan:“Sonnebloooom!”

As dit nie vir hom was nie, sou sy steeds op Swellendam, by Kelly, gewees het! Nou is sy hier op ’n dorpie wat haar nog nooit aangeraak het nie. Donovan moes Ceres toe trek vir werk. Denique het by haar antie Debbie op Swellendam gebly terwyl sy die kwartaal voltooi het. Hulle het nog al die jare daar gebly en sy wou nie trek en haar lewe agterlaat nie.

Die blomme en bome laat haar so nies, sy kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related