Kuier

Geheime VAN GISTER

Denique het ’n knop in haar keel. Haar pa, Donovan, bied die vreemde man wat by hul huis opgedaag het ’n glas Coke aan, maar niemand nooi hom sitkamer toe nie. Shanique, haar ma, wil graag weet wat hy soek en wie hy is. Sy kyk na Denique en gewaar die bekommernis. Haar hart klop vinniger.

“Hy soek jou, Shanique,”sê Donovan.

Hierdie woorde aktiveer Denique se nuuskierigheid, maar sy kan ook nie help om skuldig te voel nie. Sy het geweet en nie vir Donovan gesê nie. As haar lewe net anders kon uitdraai… Sy wens sy het nooit die brief gelees nie. Met haat staar sy na hom.

“Ek is Jordon. My ouers is in ’n karongeluk oorlede,”sê die diep stem.

Denique se wenkbroue skiet op. Sy bejammer hom glad nie. Hy wil haar ma steel om sy lewe volledig te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related