Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Kersverleiding
Kersverleiding
Kersverleiding
Ebook26 pages16 minutes

Kersverleiding

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Kersverleiding is 'n blik op elkeen van die paartjies in Novak Springs en hoe dit met hulle gaan nadat hulle elkeen hulle gelukkige ewigheid gevind het. Neem 'n rit in die geheue saam met hulle en ervaar die dinge waarmee hulle nog steeds versoek word--veral met Kerstyd. 

LanguageAfrikaans
Release dateDec 23, 2020
ISBN9781071581346
Kersverleiding

Read more from Dawn Brower

Related to Kersverleiding

Related ebooks

Related articles

Reviews for Kersverleiding

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Kersverleiding - Dawn Brower

    KERSVERLEIDING

    'N Novak Springs

    Kort Verhaal

    ––––––––

    Dawn Brower

    Dit is 'n werk van fiksie. Name, karakters, plekke en insidente is die skrywer se verbeelding of wat fiktief gebruik word en moet nie as eg beskou word nie. Enige ooreenkoms met werklike lokale, organisasies, of persone, lewend of dood, is heeltemal toevallig.

    Kersfeesverleiding Kopiereg © 2016 Dawn Brower

    Voorbladkuns deur Dawn Brower

    Alle regte voorbehou. Geen deel van hierdie boek mag gebruik word nie, of elektronies weergegee, of in druk sonder skriftelike toestemming, behalwe in die geval van kort aanhalings vervat in resensies.

    SKRYWERSNOTA

    In hierdie boek vind jy 'n hoofstuk met elkeen van die paartjies uit my Novak Springs-reeks terwyl hulle op hulle eie manier Kersfees vier. Hulle het hulle gelukkige ewigheid in hul boeke gevind, maar ons weet almal daar is dinge wat gebeur nadat 'n verhaal eindig. Geen karakter se verhaal hou regtig op nadat ons die einde getik het nie, en dit is ook die geval met myne. Hier is dus 'n bietjie besoek vir die lesers om te geniet. Dit is 'n lekker saam kuier met die familie. Ek hoop dat u weer 'n hoogtepunt in hul lewens sal geniet.

    HOOFSTUK EEN

    'N Stomp knetter in die kaggel terwyl dit die kamer opgewarm het. Sneeu het buite geval en die lande bedek. Ginnifer het haar arms gevryf om die koue wat deur die venser gesypel het,

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1