Huisgenoot

Xandri se Kersgeskenk

XANDRI voel hoe sy in stadige aksie vorentoe val en weet dadelik dat daar geen ander landings-plek gaan wees as op Kersvader se boe-pens nie. Haar rooi hoëhakskoen het iewers vasgehaak en dit het ’n onaangename reeks gebeure in aksie gesit. Nie die soort wat jy in feëverhale kry nie. Eerder die Grimm-weergawe daarvan.

En daar lê sy skoenloos op haar maag op Kersvader se opgestopte maag en sy kan hoor hoe van die omstanders na hul asems snak. Gelukkig maak haar skouer-lengte hare ’n gordyn oor haar gesig. Dit help darem om haar rooi wange weg te steek en verhoed hopelik dat mense haar herken.

“En wat wil jy graag vir Kersfees hê?” vra ’n diep mansstem.

Xandri spartel om orent te kom, maar dis asof haar arms vol jellie is. Kersvader se maag skud soos wat hy lag, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related