Ebook238 pages3 hours
'n Brief vir Reina
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Wanneer Reina Sauer se ouma sterf, hoor sy dat sy haar huis op McGregor erf. Maar 'n ontwikkelaar, die ontnugterde en siniese Derek Retief, wil graag die huis deel van 'n sekuriteitskompleks maak. Al wat Derek kort is Reina se handtekening. Maar dinge is nie heeltemal so eenvoudig nie. Wat op aarde maak Reina met haar ouma se vriende wat afhanklik was van haar ouma? En wanneer Reina die huis begin opruim, kom sy op 'n boks vol briewe in die solder af. Met verstomming lees sy hoe haar ouma dit reggekry het om 'n onmoontlike besluit te neem wat uiteindelik haar kleindogter se lewe moontlik gemaak het. Iewers langs die pad het sy wat Reina is ophou bid, ophou glo, maar terwyl sy deur haar ouma se lewe blaai, ontdek sy weer haar behoefte aan die Here.
Author
Elsa Winckler
Elsa Winckler is ’n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al die gesogte ATKV-Woordveertjie vir romanses gewen vir Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy woon op Bettysbaai.
Read more from Elsa Winckler
Van altyd af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVreugde vir Larissa Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to 'n Brief vir Reina
Related ebooks
Onthou my Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Polvyntjie se Ridder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoekie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai: 'n Lewensreis Rating: 4 out of 5 stars4/5Engel in die teater Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Belofte vir Bippie Rating: 5 out of 5 stars5/5Skemer oor Aasvoëlkop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBet-El: En daar was engele Rating: 3 out of 5 stars3/5Erfgenaam vir Groenvlei Rating: 1 out of 5 stars1/5Sirkus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDokter uit die Woestyn Rating: 5 out of 5 stars5/5Nooit is 'n lang, lang tyd Rating: 4 out of 5 stars4/5Lang pad na vergifnis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe): Dis ek, Anna & Die staat teen Anna Bruwer Rating: 5 out of 5 stars5/5My naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5Trousseaukis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie grafte jubel Rating: 5 out of 5 stars5/5Tussen vriende Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie liefde volgens Isabella Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPaula Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHaar ma se kind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStippellyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Die van der Merwes van Diepkloof Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMadeliefies van staal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTer wille van Talita Rating: 5 out of 5 stars5/5Katelknaap vir Carlien (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related categories
Reviews for 'n Brief vir Reina
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
'n Brief vir Reina - Elsa Winckler
Na book_preview_excerpt.html \ˎ$u5MKr0R3Ґ"FdTUv>.FʀW's̬aAdwWe}{
>y7o]U_CXbՅggxz>M쯾/ŏW>8اh.??ܧ4{c,e,Cb}Wb1c]1ޞdz]qCE8.
j
RVا:tc*bz}C,>`MpJ[iu~=Usi9Ƣ+Wwjaܰ|7;U+|W#Wӕ]㪚xu();ēS{À3>\@4jN^Ľ7~U,1ɠ1<"{wH+_3O%