Huisgenoot

So groot

WYNAND NEL sit sy gehawende rugsak op die enkelbed neer. Om dit ’n rugsak te noem is dalk oorgeesdriftig, maar dit is al wat hy het. Opgewondenheid is soos die prik van ’n spiespunt tussen sy blaaie, en hy haal die enkele vel koerantpapier uit sy bosak. Hy stryk dit glad en gaan sit op die ou Globestoel by die klein tafeltjie. Die vetgedrukte letters gil weer op hom, maar hierdie keer doen dit meer as gil – dit trek hom aan soos ’n magneet.

Huwelik van die jaar Op Saterdag die 20ste gaan die NG kerk Kroonstad-Suid die gebou wees waar die gewilde geneesheer Ivan Swart hom in die eg gaan verbind met die beeldskone Jolize Nel Theron.

Weer lees hy die berig, weer klop sy hart onstuimig en praat hy hard met homself: “Dit kan net sy wees – my Jolize – al het ek nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related