Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ’N WÊRELDREISIGER MET KOS

Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is

Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling hardebandkookboeke deur hom sal ek jaloers bewaar. Mag sy familie en vriende sy lewe vier en koester.

JACQUI

Hy was ’n goeie vriend en ons het baie gekuier in die dae van Deon van der Walt. Gesing en baljaar agter die groot klavier, en rooiwyn gedrink. Ons liefde vir Maria Callas en die kunste sal my altyd bybly.

KIMBERLEY

Liewe Peter Veldsman! Hy het my met ’n wingerdstok op my skouer “getik” (Wynprys in 1983 – in die kookkuns word met ’n houtlepel op die skouer getik). Rus in vrede, spesiale mens.

ELISE

My boekrak vol kookboeke is vir my mooie vensters op ander wêrelde. Dankie, Peter Veldsman, vir jou “reisboeke” in my versameling. Mag jy by vele feestafels in die hiernamaals

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 545 KOMPETISIEVRAAG Watter soort kunstenaar is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Hui
Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d

Related