Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘TYD HET ONS INGEHAAL’

Die televisieskrywer Paul C. Venter vertel hy en Saarkie was 10 jaar gelukkig getroud, al was hul ouderdomsverskil 44 jaar. Nou is dit verby.

Agge nee! Ek het hulle twee by ’n 4x4-wedren ontmoet. Natuurlik op daardie stadium nie ’n idee gehad wie hulle is nie. Twee baie aangename mense. Die ouderdomsverskil is nie noodwendig die oorsaak nie.

SANDPIPER

Die effek van ’n groot ouderdomsverskil word eers later regtig gevoel. ’n Ouderdomsverskil van 20 jaar is erger wanneer die oudste een 70 word – en dus nie meer 50 jaar oud is nie, soos hulle 20 jaar tevore was!

SANDRA

Wat ’n klomp strooi praat party mense! Ouderdom het niks daarmee te doen nie. Miljoene mense – jonk of oud – trou en skei. Jammer dit het nie uitgewerk nie, Paul, maar bly jy het geluk ervaar. Koester jou herinneringe.

RUBY

My man is 15 jaar ouer as ek, en ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot1 min read
Tv-gids
SATERDAG E.TV 20:00 ’n Onhandige spioen keer terug om die Chinese premier teen ’n sluipmoordenaar te beskerm. Met Rowan Atkinson. MAANDAG SABC3 19:30 Deelnemers ding teen mekaar mee deur raaisels op te los en geld te wen. Aangebied deur Rorisang Than
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN QUEILLERIE PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 544 KOMPETISIEVRAAG Watter soort vis is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokr

Related