Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

WEN ’N BOEK VAN QUEILLERIE PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

NO 2 544

KOMPETISIEVRAAG

Watter soort vis is ter sprake?

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

Dié week wen een leser Doolhof deur Rudie van Rensburg (Queillerie, R330).

Die omstrede oud-politikus en skatryk sakeman Armand Deysel is vermoor. Kassie en Rooi moet nou agter die kap van die byl probeer kom.

Gou het hulle nie minder nie as ses verdagtes: Die eggenoot met die vreemde huweliksverhouding; die minnares met die bedenklike verlede; ’n verregse pa en seun; ’n glibberige kalant in die uitsmyterbedryf; én ’n man wat Deysel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related