Rudie van Rensburg woon in Kaapstad en het al vyftien topverkoper-spanningsverhale geskryf: Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana, Kamikaze, Ys, Medusa, Vloek, Merk, Hartedief, Mon...view moreRudie van Rensburg woon in Kaapstad en het al vyftien topverkoper-spanningsverhale geskryf: Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana, Kamikaze, Ys, Medusa, Vloek, Merk, Hartedief, Monster, Doolhof, Dwelm, Gebooie en Leeumens, en ses uiters gewilde komiese romans in sy reeks oor die bejaarde maar onstuitbare Hans van Kraaienburg. view less