Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK IS NOG NIE KLAAR NIE’

Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak

My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net aan met veg. Bewys daai ding verkeerd. Ek is ook al 71 en ek veg ook.

ALIDA

Mag jou gees en geloof jou staande hou. Nes daai baksteen onder jou bed op die foto. Jammer, maar ek kon nie help om te glimlag nie, want my bed staan ook op bakstene. Baie sterkte daar, Leon, en mooi bly.

CHANTELLE

Ai, oom Leon, ek bid dat God jou sal aan Die wêreld sou net nie dieselfde gewees het sonder jou nie. Daar was al so baie seer en hartseer in ’n ou se sitkamer en dan kom jy op die kassie en almal skaterlag weer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related