Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Afvoer
Afvoer
Afvoer
Ebook37 pages27 minutes

Afvoer

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Moeg en teleurgesteld oor die lewe probeer Janne om in die bad te ontspan. Een-en-veertig jaar. Wonend in ‘n klein woonstelletjie. Verlate deur haar vrien. Die bliksem. Haar bene is slap, daar is te veel grys in haar hare. Om nie van die plooi op haar gesig te praat nie. Te oud om nog kinders te kon hê. Wat als gegee sou word om die horlosie te kon terug draai. Om die lewe ‘n ander wending te laan neem. Soms , net soms kom wense waar. Sien jy die stortputjie, waardeur die water in die afvoer kolk?  Konsentreer jy op die beweging van die water. Gee jouself voor en laat jouself meevoer na die badkamers van jou verlede.  Maar pasop vir wat jy doen. Jou keuses kan verreikende gevolge hê.

LanguageAfrikaans
Release dateNov 21, 2017
ISBN9781507199022
Afvoer
Author

Edward Hendriks

In het dagelijks leven ben ik copywriter van beroep. Eerst in dienst van verschillende reclamebureaus, sinds een jaar of tien als freelancer. Ik was dus altijd al veel met teksten en ideeën bezig. Toch bleef de gedachte aan een ‘echt boek’ maar lokken. Geen boek in opdracht, maar iets wat ik helemaal zelf zou kunnen verzinnen.Toen ik in het voorjaar van 2009 een maand in Napels doorbracht om er de Italiaanse taal te leren, kwamen de ideeën voor een boek bovendrijven. Het zou nog tot juni 2012 duren voor de maffiathriller ‘Bloedgeld’ in de boekwinkels lag.Daarna wilde ik wel verder met schrijven. Wat volgde, was een nieuw verhaal dat zich wat dichter bij huis afspeelt. ‘Gezworen vrienden’ lag vanaf april 2014 in de boekhandel. Eind mei 2017 was het tijd voor thriller nummer drie: ‘Geen weg terug’. Begin 2019 verscheen de thrillernovelle ‘Het meisje van toen’. En eind 2019 breng ik mijn eerste jeugdthriller uit: ‘De heks van de Bergweg’.Ik sta open voor interessante samenwerkingen, interviews en andere projecten. Natuurlijk kun je me ook altijd inhuren als copywriter of ghostblogger.Ik heb drie dochters, een vrouw en een grote voorliefde voor Italië.

Related to Afvoer

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Afvoer

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Afvoer - Edward Hendriks

    Afvoer

    Deur Edward Hendriks

    Kopiereg 2015 Edward Hendriks

    Alle regte voorbehou

    Omslagbeeld: Wikimedia Creative Commons

    1.

    Met een sug laat ek myself in die warm water insak. Ek neem die wasroom van die badrand af, en laat die koue spul uit die bottel gly en vryf dit warm tussen my hande. Ek seep my bene, my onderarms, my nek en my gesig. Ek haal diep asem en probeer ontspan.

    Ek draai die kraan toe sodat dit stil is in die badkamer. Die lig in die plafon brand op halwe krag. Die ventilator het my bewus gemaak. Ek steur my altyd aan als wat aan staan. Tyd vir myself, wanneer laas het dit gebeur?

    Met my hande maak ek 'n bakkie en gooi dit oor die skuim op my knieë wat bo die water uitsteek. Hulle is nog klein bietjie bruin van die vakansie op Tenerife. Die vakansie was een groot hande vat loop met Marcel. Die lomp man. En jy moet die bene nou sien. Een kleur. Maar daar maak niks en intussen is hulle een-en-veertig jaar oud, net soos die res van my liggaam. Ek durf byna nie meer om voor die spieël te staan nie, so diep is die groef tussen my oë, en my nek en die maag en intussen om nie van die ontelbare grys hare tussen die bruin te praat nie.

    Ek druk my knieë teenaan mekaar. Sal ek ooit weer 'n man se liggaam druk. 'n Jong en lenige liggaam? Absoluut nie die liggaam van 'n sestig jarige en op nie. Ek weet wel dat ek genoeg kan kry, maar so wanhopig is ek ook nie. Nog nooit, tenminste.

    Ek lê my kop op die opgerolde handdoek op die rand van die bad en sug opnuut. Ja daar lê jy nou, Janne Derks. Heeltemal alleen in een piepklein woonstel aan die rand van die stad. Geen man. Geen geld. Geen kind. En te oud om nog een te kry. Die spaarsame momente soos hierdie, wanneer ek in die bad lê of onder die stort staan, dat ek die bloed in die rigting van my kop voel styg.

    Jare lank het hy my aan ’n lyntjie gehou. Nee Jantjie, ek soek nog nie kinders nie. Jy moet my nog tyd gee poppie. Na my meesters , miskien. Nee, nou

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1