SARIE

Julle sê ...

’N DAG SE TOUSTAAN

Ek sit met ’n klompie neute in die holte van my hand. ’n Tenger vrou met ’n pragtige doek om haar kop het gedeel wat sy gehad het met die vreemdelinge rondom haar. En ek dink by myself hoe gelukkig ek is om deel te wees van hierdie dag.

Vandag het ek die geleentheid gehad om vir die hele dag, van tienuur tot halfsewe, by my plaaslike munisipaliteit tou te staan. Dit was ’n baie lang ry met baie diverse mense. Daar is die onderwyseres wat sommer daar, in die ry, ’n Zoom-klas aanbied. Gryskop wat vir sy verkreukelde vrou ietsie te ete aandra en Pienkhemp wat almal laat skater met sy kwinkslae.

Elkeen met sy of haar eie kommernisse wat hulle gedwing het tot hier in die ry.

Ná baie geselsies in die skroeiende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Van Die Redaksie
’n Troue bly betowerend. Al die mooi, al die opwinding, die beloftes. Geliefdes en vriende wat vrolik ’n glasie of twee klink op ’n paartjie se nuwe lewe saam. SARIE TROU deel in die glans, gee raad en loop saam die pad, want dit is soos Willie le Ro
SARIE5 min read
Troufotograwe
1. Jou gunsteling-troufoto wat jy al geneem het? As ek een moet uitsonder, sal dit vir seker ’n troue wees wat ek in Sossusvlei, Namibië, afgeneem het. Dis een van my gunstelingplekke op aarde en om ’n troue daar te kon afneem het dit net nog meer sp
SARIE2 min read
Bekende akteurspaar ARMAND AUCAMP & SEAN VAN NOORDWYK Onder ’n ou eikeboom
Intiem, met net dertig van hul hartsmense daar, op ’n grasperk onder koel skadu’s. En op die ou end alles volhoubaar, presies soos hulle dit wou hê. Die akteurspaar Armand Aucamp en Sean van Noordwyk, destyds albei in Getroud met Rugby, is verlede De

Related