Huisgenoot

GESELS SAAM

1 JOHNNY DEPP SE LOOP BAAN AAN SKERWE

Sy spel as akteur het hom ’n ster gemaak, maar onthullings in ’n Britse hof oor sy verhouding met Amber Heard het sy reputasie erg skade berokken

Hy is ’n briljante akteur. Maar die mens was nie geskape om aanbid te word nie, en die psige van akteurs verwerk dit moeilik. Hulle misbruik dwelms en drank om te cope. MANIE

Dis hartseer dat sulke dinge gebeur. Dit wys geen mens is perfek nie. Ek dink soms word die druk van roem te veel. Ek bid dinge sal vorentoe vir albei net goed gaan. LAYLA

Hy is onskuldig. Hy is ’n flippen goeie akteur en mense het bewyse van hoe hy uit sy pad gaan om kinders gelukkig te maak. Gaan doen navorsing voor jy kommentaar lewer. NIKI

Daar is bewyse dat Amber hom mishandel en uitgetart Hoe staan almal op as ’n vrou mishandel word, maar as die omgekeerde gebeur, kry die man ook die skuld?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related