Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK’S KWAAD, MAAR EK BLY LIEF VIR HAAR’

Die ma van Tharina Human, ’n onderwyseres wat tronk toe is weens die ontvoering van ’n skoolmeisie, deel haar pyn oor haar dogter se misdaad

Ek voel jammer vir haar ma en familie. Wat haar dogter gedoen het, is verkeerd, en nou sal sy haar straf uitdien. Kom ons hou dus nou op met klippe gooi. WILNA

Haar arme ma. Maar ek is jammer om te sê, ek voel vere vir haar dogter. Ek is ook ’n ma en beslis nie perfek nie, maar wat haar dogter gedoen het, was gewetenloos. BERNA

Iemand het gesê: As ’n kind klein is, trap hy op ’n ma se skoot. En as hy groot is, trap hy op jou hart. Dis hartseer dat ouers moet swaarkry vir dít wat hul kinders doen. MARIA

Het sy nie omgegee hoe bang die arme kind was nie? Hoe doen jy dit aan ’n onskuldige, weerlose kind?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related