Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 RUDI CLAASE ‘SEER EN BANG’ IN HOSPITAAL

Dis moeilik vir Rudi Claase om alleen in die hospitaal te wees ná sy mantelvliesoperasie. En as voorsorg teen die coronavirus mag hy nie besoekers kry nie

My ma is 92 en het haar heup gebreek. Sy was ook alleen in die hospitaal; ons mag haar nie besoek het nie. Dit was erg. Sterkte, Rudi. Dankie vir jou mooi songs. CONNIE

Soveel mense is nou alleen in hospitale en ouetehuise. Dit is moeilik vir almal. Net gebed kan almal van ons deur hierdie ding dra. Baie sterkte vir jou, Rudi. RENTIA

Ek is nes jy, Rudi. Ek sou ook soos jy gevoel het as ek alleen in ’n hospitaal moes gewees het. En veral nou met covid-19. Hulle maak dit nie vir mense maklik nie. KARIN

Niemand moet van hul geliefdes geskei wees as hulle siek is nie. Maar ek met jou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related