Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 HOU WAPENS WEG VAN KINDERS

Die voorval waarin ’n huiswerker beseer is nadat haar werkgewer se sesjarige seun op ’n pistool afgekom het, het opnuut gewys wapens moet weggesluit word

Hoekom was die pistool nie veilig in ’n kluis toegesluit soos die wet voorskryf nie? Ons as ouers moet darem regtig meer verantwoordelik wees.
CATHERINE

Sulke dinge gebeur so maklik. Veral noudat ons almal ingehok sit oor die virus. Kinders gaan krap waar hulle nie moet nie. Dank die Here niemand is dood nie.
ANNA

Dit was moontlik ’n misverstand. Ek kan nie glo dis doelbewus laat rondlê nie. Ek sou graag wou weet hoe dit met die huiswerker gaan. Ek dink aan haar.
ERNESTINE

As ouer was dit haar verantwoordelikheid om dit weg te sluit. En om te gaan leer oor alle aspekte van die veilige hantering daarvan. Dis tog net common sense.
JASMIN

2 Wat die bekendes alles in hierdie tyd van inperking doen

Doen wasgoed, maak Ons braai en eet lekker.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related