Reynardt Hugo is gebore in Durban en word groot in Phalaborwa en Pretoria. Hy gaan studeer drama by die Universiteit van Pretoria. Hy speel die rol van Dr Tertius Jonker in Binnela...view moreReynardt Hugo is gebore in Durban en word groot in Phalaborwa en Pretoria. Hy gaan studeer drama by die Universiteit van Pretoria. Hy speel die rol van Dr Tertius Jonker in Binnelanders. Hy was deel van die Afrikaanse popgroep ADAM en begin sy sololoopbaan in 2020. Hy is verloof aan Anna en woon in Randburg, Johannesburg.view less