Huisgenoot

Ongewerwelde diere

KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom!

Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en sommige van hierdie diertjies lyk regtig baie vreemd, terwyl daar ’n hele paar is wat nader aan jou is as wat jy dink!

WAT MAAK ’N DIER ONGEWERWEL?

Ongewerweldes, wat ook genoem word, kom in baie vorms en groottes voor. Hulle deel almal ’n gemeenskaplike kenmerk: . Daarteenoor word diere met ’n ruggraat “werweldiere” genoem.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Matthew Vey
Hy’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se Summertide. “Ek speel ’n entitled en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy
Huisgenoot5 min read
Nou Kán Ek Maar Koud Kry
NOU, op die ouderdom van 30, kan hy eindelik die dinge geniet wat ander mense as vanselfsprekend ervaar. Klein dingetjies soos ’n koel briesie, wat voorheen rede tot kommer was. Alles te danke aan die sterk en gesonde longe in sy borskas wat eens aan
Huisgenoot4 min read
Oseane
DIE planeet Aarde bestaan ​uit massiewe stukke land en ’n selfs groter aaneenlopende massa water. Die stukke land – Afrika, Europa, Asië, Antarktika, Australië, Noord-en Suid-Amerika – word vastelande genoem. Van die totale oppervlakte van die Aarde

Related