Huisgenoot

MATTHEW VEY

JOHANNESBURGSE KAPENAAR

y’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se “Ek speel ’n en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy eintlik is. Hy is ’n glas-halfvol-soort ou met ’n brandende passie om die lewe eenvoudig te hou en net te surf.” Die surfing was nogal ’n uitdaging, want hoewel hy deesdae in die Kaap woon en sy karakter ’n Kapenaar is, is hy van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related