Ebook191 pages3 hours
Kinnes: ’n novelle
By Chase Rhys
Rating: 3.5 out of 5 stars
3.5/5
()
About this ebook
Almal in Jurassic Park op die Kaapse Vlakte ken vir Anwaar ‘Ahnie’ Brandt vandat hy ’n ekstra in die film Gangsta Gangster was. Maar die baas van die Butcher Boys soek nog meer roem. Nou maak die gang hulle eie movies met hul selfone – movies wat die vrees in mense se oë vasvang. Ahnie se ma, Mary, kyk anderpad en sê sy weet van niks. Sy het mos nog ’n baksteenfoon, sy like nie van tegnologie nie. Nicole Lamb en Derick Delcarme is in matriek en verlief, maar toe Nicole swanger raak, moet Derick die skool verlaat om ’n werk te soek. Hy het geen ander keuse as om by die UML-gang aan te sluit nie, want daar kan hy darem geld maak. Rolanda Fischer wil ’n lewe van weelde soos ’n Cape Kardashian hê en as sy nie ’n celebrity op sosiale media kan word nie, gaan sy vir haar ’n ryk man kry. Maar sy hou ook van ’n bad boy . . . In Kinnes deur Chase Rhys word moeilike waarhede met deernis en humor oopgeskryf.
Author
Chase Rhys
Chase Rhys, gebore in 1989, is 'n dramaturg van Ocean View. Hy het 'n graad in drama verwerf by UCT en is 'n medewerker by Borderlands, 'n fees wat uitvoerende kunste gebruik om die gaping in gesegregeerde gemeenskappe te oorbrug. Chase is die eerste wenner van die Adam en Rosalie Small-prys vir debuutskrywers, in 2017.
Related to Kinnes
Related ebooks
Kennis van die aand Rating: 3 out of 5 stars3/5Dis ek, Anna Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Pro Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk stamel ek sterwe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHammie Rating: 5 out of 5 stars5/5Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe): Dis ek, Anna & Die staat teen Anna Bruwer Rating: 5 out of 5 stars5/5Koors Rating: 5 out of 5 stars5/5Swartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie antie met die pienk rok en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkilpoppe Rating: 5 out of 5 stars5/5Skoolstories 1969: 1980 Bredasdorp Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLindie Stander: Agter my glimlag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHans steek die Rubicon oor Rating: 5 out of 5 stars5/5Vlerke vir almal Rating: 4 out of 5 stars4/5Stormkind Rating: 5 out of 5 stars5/5Die dinge van ’n kind Rating: 5 out of 5 stars5/5Raaiselkind Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Oomblik in die wind Rating: 4 out of 5 stars4/5Die laaste karretjiegraf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDroomdelwers Rating: 5 out of 5 stars5/5Fiela se kind, die drama (skooluitgawe) vir Graad 12 EAT: Skooluitgawe Rating: 5 out of 5 stars5/5Noudat slapende honde Rating: 5 out of 5 stars5/5Fees van die ongenooides Rating: 5 out of 5 stars5/5Krismis van Map Jacobs: Skooluitgawe Rating: 4 out of 5 stars4/5Kringe in 'n bos: Skooluitgawe Rating: 4 out of 5 stars4/5Toorbos Rating: 4 out of 5 stars4/5Paljas: Skooluitgawe Rating: 4 out of 5 stars4/5Fiela se kind Rating: 4 out of 5 stars4/5Medusa Rating: 5 out of 5 stars5/5
Reviews for Kinnes
Rating: 3.6666666666666665 out of 5 stars
3.5/5
3 ratings0 reviews