SARIE

Kwêla se jintelman in eenmanstuk Jinne, ek stres’

Daar’s nie die spreekwoordelike skoenlappers op sy maag nie. Nee, dis sommer helikopters!

Hannes van Wyk beduie hoe die groot naaldekokers bokant sy kop duik en draai.

Onse Hannes het min bekendstelling nodig. Dáár is hy weekliks op Kwêla se konsertina-bank, sy byna twee meter lange lyf in ’n snyerspak en mooi das. Dáár is hy ’n grillerige reeksmoordenaar in die kykNET-reeks Spoorloos, sy konserwatiewe hempie tot byna by sy gorrel toegeknoop. Nou die dag was hy sommer homself in nog ’n kykNET-reeks, Dwaalspoor. “Hannes is op die dorp!” seg een tannie. “Hannes van Kwêla?” hyg die ander een. Nou ja, nes Madonna, Beyoncé en Elvis, het hy skynbaar nie ’n van nodig nie.

Reeds byna dertig jaar in die bedryf, het hy by die bestes geleer, ou hande soos Wilna Snyman, Ernst Eloff. Nou stres hy ’n bietjie, en dis als oor sy eenmanvertoning, , wat in Junie by die Innibosfees in Nelspruit open. “Met Kwêla-onderhoude pla my senuwees nie omdat ek so goed voorberei. In TV-dramas en gewone toneelstukke is dit maklik om in ’n karakter se kop te kom. Dit klink dalk esoteries en simpel, maar dan’s Hannes nie daar nie, ek vergeet van myself. Maar in dié , daar is vertellinge waar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
Troufotograwe
1. Jou gunsteling-troufoto wat jy al geneem het? As ek een moet uitsonder, sal dit vir seker ’n troue wees wat ek in Sossusvlei, Namibië, afgeneem het. Dis een van my gunstelingplekke op aarde en om ’n troue daar te kon afneem het dit net nog meer sp
SARIE2 min read
Bekroonde aktrise LEA VIVIER & ANDRÉ WILKENS Soos ’n woudsprokie
Dit was ’n trounaweek van genot, uitspattige kleur en geluk. Met ’n pragtige verskeidenheid blommerangskikkings in dieprooi, perske en ligpienk, asook granate en turksvye op die tafels, het die dekor aan die Romantiese kunsbeweging herinner. Sonder d
SARIE1 min read
’n Pak Op Sy Tyd
Die klassieke swart tuxedo kry ’n nuwe voorkoms met ’n baadjie in naaswit Vir ’n swart uitrusting van kop tot toon, speel met teksture deur ’n baadjie van tweed of brokaat te dra. Of wees op die uitkyk vir detail soos kristalle op die kraag * Sien o

Related