Ebook224 pages3 hours
Stormkind
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
()
About this ebook
Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens ’n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat ’n hele huis kan optel en anderkant die berge kan neersit. Maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, hoë note van haar ma se fluit. Een so ’n stormnag ontmoet Jana vir !X’uri − ’n klein dogtertjie, bruin soos klip, met net ’n velletjie om haar heupe en ’n wit stringetjie krale om haar nek. !X’uri kom uit ’n gat in die grond waar die groot olienhoutboom se wortels eens was. !X’uri het gekom omdat dit tyd is om Jana se ma te soek. Stormkind is ’n betowerende, liriese verhaal oor verlies, vergifnis en die kulturele erfenis van die Boesmans.
Author
Riana Scheepers
Riana Scheepers is op 9 Desember 1957 op Vryheid in KwaZulu-Natal gebore. In 1990 debuteer sy met die kortverhaalbundel, Die ding in die vuur, wat met die ATKV- en FAK-prys bekroon word. In 1992 ontvang sy die Eugène Marais-prys vir haar tweede bundel, Dulle Griet. Sedertdien is haar boeke topverkopers, in Suid-Afrika en in die buiteland.
Read more from Riana Scheepers
Blinde sambok Rating: 1 out of 5 stars1/5Die vrou in die vuur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatvoet Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Stormkind
Related ebooks
Kwaaiwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkarlaken Rating: 4 out of 5 stars4/5Raaiselkind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKennis van die aand Rating: 3 out of 5 stars3/5Onsigbaar Rating: 4 out of 5 stars4/5Sondag Rating: 5 out of 5 stars5/5Droomdelwers Rating: 5 out of 5 stars5/5Donkerwoud Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEen nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatryn: Vrou van die Richtersveld Rating: 5 out of 5 stars5/5Die blou van onthou Rating: 3 out of 5 stars3/5Skrik op die lyf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Klikbek Rating: 5 out of 5 stars5/5Die dood van 'n goeie vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsProoi Rating: 5 out of 5 stars5/5Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) Rating: 5 out of 5 stars5/5Die laaste kanariegeel notaboek Rating: 4 out of 5 stars4/5Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWolwedans in die skemer Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Klein lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKamphoer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStippellyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Die wet van Gauteng Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsElf dae op 'n eiland Rating: 5 out of 5 stars5/5Vlam Rating: 5 out of 5 stars5/5Gees van die Labrador Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMaalkolk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie teenoorgestelde is net so waar Rating: 5 out of 5 stars5/5
Reviews for Stormkind
Rating: 4.75 out of 5 stars
5/5
4 ratings0 reviews
Book preview
Stormkind - Riana Scheepers
Na book_preview_excerpt.html [ˮqW6кkv6)p<feW̪nο6$/WO%>DfVUx8z6?ӻ뷯g_ϟl>'wч&?xP:NS/U}XMs*<m\|ՎiXnx981>u־sX}ܵ8vuuu.\8GՈQa2L·5.샯X]p5."GςcmW9
;NC;yԇT
s5lQ߷D2ȧ}{e.ճ?F}?O0CÛ;w
?ؘ?K9}~p|~PɅLWu>H\eW?4;E7'ߖ!cPCXKoԆM#&``Lӯ-L(