Kuier

MANDY OP ’N MISSIE

Die snelweg is vanaand so eindeloos. Is dit die reën of die donker nag? Mandy is tog gewoond aan die pad, dit is deel van haar daaglikse roetine. Sy werk tot vieruur toe en dan gaan help sy uit by die hospitaal. Miskien is alles toe te skryf aan die vae onrus in haar. Sy kry nie rus vir haar siel as sy aan die kankerpasiënte dink nie.

Sy is gelukkig om vir Randall by die huis te hê. Elke aand is daar ’n blyheid in haar om by hom te wees. Hulle is al lank saam, haar geesgenoot, haar liefde. En ná haar kankerstryd is hulle selfs nader aan mekaar, al het hulle op ’n tyd gedink dit gaan hulle uitmekaarskeur. Hy het so baie omgee in hom, haar probleme of vrae word soveel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related