SARIE

Die waarde van stil bure

Die sementmuur tussen haar en Darius Achenbach se huis is presies so hoog soos wat Magdaleen lank is. Sy stut die leer teen die vibracrete, toets dit vir stabiliteit en tel Ruby in haar een arm op. As haar ma haar nou moet sien, dink sy toe sy haar bene oor die boonste dun sementpaneel swaai. Sy het nie rekening gehou met die groot sprong wat aan die ander kant wag nie. Sy wil nie vir Ruby laat los nie, want sy is nie seker hoe seer die kat se lyf is nie.

Sy skraap moed bymekaar, spring en land met pyn wat opskiet in albei haar bene. Sy is in die middel van haar buurman se vygiebedding. Sy verloor amper haar balans, maar is net betyds weer staande om haar asvaal te skrik. Die adrenalien wat deur haar liggaam bruis, laat haar ore suis. Voor haar, dié keer sonder sy hoedjie en met donsige grys hare wat soos ’n elektrostatiese stralekrans om sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE1 min read
Jou Spesiale Geur-herinnering
Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel/Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related