’N BOK TROU IN DIE BOLAND MET SY SPESIALE SJEF
‘Dit was ’n groot oomblik . . .’
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker