Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Eens op 'n Kersfees
Eens op 'n Kersfees
Eens op 'n Kersfees
Ebook27 pages22 minutes

Eens op 'n Kersfees

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Welkom in die dorp van Kismetbaai waar towerkuns en lot 'n manier van die lewe is...

Holly Strange is deel van 'n groot familie. Haar voorouers het Kismetbaai meer as 200 jaar gelede gestig. Kismetbaai het baie sjarme en vir die Stranges, beteken dit hulle na hulle een ware liefde geleë word. Kersfees en elke vakansie, bring die dorp se towerkuns uit. Dit is Kersfees, so dus is enigiets moontlik, en wanneer sy letterlik Nicholas Bell buite die plaaslike koffiewinkel raakloop, word haar wêreld om gedompel. Holly het opgehou om te glo dat sy liefde sou vind, maar na daardie een noodlottige ontmoeting begin sy glo in die krag van die lot, en die moontlikheid om haar harts begeerte te vind. 

LanguageAfrikaans
Release dateSep 21, 2020
ISBN9781071566909
Eens op 'n Kersfees

Related to Eens op 'n Kersfees

Related ebooks

Related articles

Reviews for Eens op 'n Kersfees

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Eens op 'n Kersfees - Dawn Brower

    Eens op 'n Kersfees

    Eens op 'n Kersfees

    Dawn Brower

    Vertaal deur

    Bianca Bunge

    Eens op 'n Kersfees"

    Geskryf deur Dawn Brower

    Kopiereg © 2020 Dawn Brower

    Alle regte voorbehou

    Versprei deur Babelcube, Inc.

    www.babelcube.com

    Vertaal deur Bianca Bunge

    Babelcube Books en Babelcube is handelsmerke van Babelcube Inc.

    Contents

    Beskrywing

    1. HOOFSTUK EEN

    2. HOOFSTUK TWEE

    3. HOOFSTUK DRIE

    4. HOOFSTUK VIER

    5. HOOFSTUK VYF

    Oor die skrywer

    Daarna

    Beskrywing

    Welkom in die dorp van Kismetbaai waar towerkuns en lot 'n manier van die lewe is...

    Holly Strange is deel van 'n groot familie. Haar voorouers het Kismetbaai meer as 200 jaar gelede gestig. Kismetbaai het baie sjarme en vir die Stranges, beteken dit hulle na hulle een ware liefde geleë word. Kersfees en elke vakansie, bring die dorp se towerkuns uit. Dit is Kersfees, so dus is enigiets moontlik, en wanneer sy letterlik Nicholas Bell buite die plaaslike koffiewinkel raakloop, word haar wêreld om gedompel. Holly het opgehou om te glo dat sy liefde sou vind, maar na daardie een noodlottige ontmoeting begin sy glo in die krag van die lot, en die moontlikheid om haar harts begeerte te vind. 

    HOOFSTUK EEN

    Desember in Kismetbaai ...

    Ligte sneeu het uit die lug geval en die grond geraak. Dit het nie vas gehou nie en het meer nat sypaadjie en modder as enigiets anders geskep. Holly Strange het walglik by die venster uit gestaar. Kersfees was haar gunsteling tyd van die jaar en die jaarlikse Kakao-Kruip, die een geleentheid waarvoor sy opgewonde was. Al die besighede in die Hoofstraat het deelgeneem. Sy het Serendipity Laan saam met haar ouer suster Ivy besit.

    Holly het 'n tweeling suster, Sage, maar sy het selde na Kismetbaai teruggekeer. Alles in die winkel is met die hand gemaak en

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1