Huisgenoot

TRONK-NAGMERRIE

TOE sy op 9 Februarie die oproep uit Ekwatoriaal-Guinee kry, was sy dadelik opgewonde.

Dit was Kathy McConnachie se verloofde wat bel, en hy sou die volgende dag uit die land aan die weskus van Afrika, waar hy op olieboorskepe werk, na Suid-Afrika vlieg. Die vooruitsig om Peter Huxham (55) op haar verjaardag en Valentynsdag by haar op Langebaan te hê was stroopsoet.

Sy groet opgewek – toe hoor sy die angstigheid in Peter se stem toe hy haar haastig onderbreek: “Iets groots is fout.”

Daar het mense by sy hotel in die hoofstad, Malabo, opgedaag wat hom van dwelmsmokkelary beskuldig, hoor sy geskok. “Die mense gaan my wegvat, en ek weet nie of ek jou weer gaan sien nie.”

Toe word die foon by hom afgeneem.

Dit was hul.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot1 min read
Maak Jou Eie Papier
Verwyder alles uit die houtraam en plaas dit op ’n oppervlak met die kleiner opening na bo. Plaas die maasdraad bo-op sodat dit die oop deel van die raam bedek. Kram dit dan reg rondom vas. Skeur die papier in klein stukkies en plaas dit in die menge
Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se

Related