Huisgenoot

‘MOEG VAN DIÉ TWAK’

ELKE ouerhart in die land was geruk deur die verhaal van die seuntjie wat in Mei vanjaar byna doodgewurg het nadat die toutjie van sy baadjie aan ’n glyplank by sy kleuterskool vasgehaak het.

Terwyl klein Marno Muller (5) van Brakpan 28 dae lank in die hospitaal was te midde van vrese oor blywende breinskade, het wildvreemde weldoeners hul beursies oopgemaak om vir sy enorme mediese onkoste te help betaal. Dit het gelyk soos ’n wonderwerk toe hy huis toe gaan, en die land het saam met sy ma, Helga, gejuig toe sy sê: “Die Here het my kind vir my teruggegee.”

Maar nou het dié roerende verhaal ontaard in ’n moddergooiery en familietwis omdat Helga na bewering die sken-kersgeld vir haar kind se mediese rekeninge misbruik.

Op 26 Junie het die geskeide Helga se kêrel, Karel du Plooy, ’n foto van homself op sy motorfiets op sosiale media gedeel. En gou het die stories

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related