Huisgenoot

SPELE-DROOM VIR DIE SLIM, VINNIGE OUTJIE VAN CERES

AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal.

Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag met ’n allemintige atletiekbeurs Amerika toe sou gaan, of dat hy vanjaar sou kon hoop op ’n medalje by die Olimpiese Spele nie. Adriaan Wildschutt is net 26, maar hy het die plaaslike sportwêreld deesdae aan sy vinnige voete.

Die seun van die Warmbokkeveld slyp tans in Arizona aan sy uitsonderlike talent. Hy het vroeër vanjaar sy plek einde Julie op die vliegtuig na die Olimpiese Spele in Parys bespreek met sy Olimpiese kwalifiserende tye in sowel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru