Huisgenoot

GHOLF? NEE, SY PRAAT RUGBY!

BUITEN ’n paar ligte snymerkies rondom haar regteroog sou jy nie kon raai sy was onlangs in ’n taai kragmeting op die rugbyveld betrokke nie.

Dié energieke slot het teen ’n oorsese klubspan uitgedraf in haar eerste wedstryd vir die Springbok-vrouerugbyspan. Haar nommer op die veld? Vyf. En haar van? Els.

Samantha Els (24) is die dogter van die gholfspeler Ernie Els, een van Suid-Afrika se grootste sportikone. Maar sy staan nou op haar eie voete en skryf haar eie pad oop in die sportboeke.

Sy het ’n paar bloukolle oorgehou ná daardie onlangse rugbywedstryd, maar sy is nietemin sprankelend en vol kwinkslae waar sy op ’n lenteaand by ’n hotel in die Kaapse Waterfront sit. Haar blonde hare hang los oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related