René van Zyl is ’n oudjoernalis, skrywer en blogger. Sy woon op ’n plaas in die skaduwee van die Magaliesberge in Hartbeespoort, en is die ma van drie. Haar oudste seun is breinges...view moreRené van Zyl is ’n oudjoernalis, skrywer en blogger. Sy woon op ’n plaas in die skaduwee van die Magaliesberge in Hartbeespoort, en is die ma van drie. Haar oudste seun is breingestremd. Sy het al twee samesweringsromans vir volwassenes die lig laat sien, asook 15 Romanzas. Sy het onlangs die jeugmark betree met Die monster in my melkskommel.view less