Jaun dien vyf jaar en twee maande van 'n 10 jaar vonnis vir aanranding, poging tot moord, en besit van 'n gesteelde voertuig uit. Hy verloor sy een oog in 'n laatnag-aanval met messe en gebreekte b...view moreJaun dien vyf jaar en twee maande van 'n 10 jaar vonnis vir aanranding, poging tot moord, en besit van 'n gesteelde voertuig uit. Hy verloor sy een oog in 'n laatnag-aanval met messe en gebreekte bierbottels. Hy is tans die hoof van die Alpha-beweging in Suid-Afrika se gevangenesbediening asook die program wat na oudgevangenes omsien. Hy is van Brackenfell, Kaapstad en studeer tans deeltyds teologie. Hy het veral 'n passie om stukkende mense tot emosionele en geestelike volwassenheid te begelei.view less