Huisgenoot

DIE VROU AGTER BANYANA SE SUKSES

DIE jaar was 1993 en sy het alle rede gehad om in die wolke te wees.

Sy het pas haar debuut vir Suid-Afrika se nasionale vrouesokkerspan gemaak – en dit nogal op die ouderdom van 30. Boonop het sy drie doele aangeteken in Banyana Banyana se verpletterende sege van 14-0 oor Swaziland in Johannesburg.

Toe, op pad terug Kaap toe, kry die minibustaxi waarin sy gereis het ’n pap band en sy daag laat op vir haar werk by ’n vleismark in Soutrivier. “Hulle het my summier afgedank – gesê ek het gedros. So ek was toe drie jaar sonder werk.”

Vandag glo Desiree Ellis dit was ’n bedekte seën. “Ek sal nie sê ek het nie omgegee nie. Maar, man, ek het my droom uitgeleef om vir die nasionale span te speel.”

G’n mens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related