Kuier4 min read
Dié Helikopterma Gaan ‘N Bietjie Let Go…
Ek hoef vir geen ma (of pa) hierbuite te sê watter groot verantwoordelikheid én uitdaging dit is om kinders groot te maak in ‘n tyd waarin die internet, sosiale media en slimfone deel van ons daaglikse bestaan geword het nie. Daar is so baie gevare d
Kuier2 min read
Vra Dr. Jolene
HET EK TE VEEL KORTISOL? Dokter, ek is 48 en het die afgelope tyd baie artikels gelees oor wat gebeur as die liggaam ‘n oormaat van die streshormoon kortisol het. As ek so oor die simptome lees, klink dit of ek daarmee sukkel. Hoe weet ek of dit Cush
Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 20 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Vind die ander helfte van elk van die prentjies hieronder. Help die professor om sy weg te vind van begin
Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier3 min read
Micah Ryg Die Rekords In
Voor jy enigsins verder lees, skryf die naam Micah Africa êrens neer, want as alles in plek val, gaan jy sy naam nog baie hoor. Dié 14-jarige naelloper het onlangs by Atletiek Suid-Afrika se byeenkoms in Pretoria die 0.16 Suid-Afrikaanse 100m-rekord
Kuier5 min read
Bederfkos Vir Ma
Genoeg vir 2 mense Rosti's 1 groot patat, skoongeskrop ‘n knippie sout 1 teelepel gedroogde tiemie varsgemaalde peper 1 chilli, gekap 1 eier 1 eetlepel koek- of klappermeel 1 eetlepel olyfolie Afronding ‘n skeut asyn 2-4 eiers ‘n handvol vars spinach
Kuier5 min read
Nuwe Seisoen Wink Vir Rugby-ikoon
Tydens sy speeldae destyds het sy spanmaats opgemerk dat sy hande so groot soos “sopbakke” is. Dit was met dié einste “sopbakke” dat die legendariese oud-Springbok Errol Tobias deur die week messelaarwerk gedoen het, en Saterdae rugbyballe gevang het
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier2 min read
Boodskappe
“'n ‘Gangstar’ duisend!”, 11 April Lamees Petersen, jy kan voorwaar trots wees op jouself en jou kinders op hul mamma. As jou hart op die regte plek is, kan jy alles vermag. Ek hoop daar is ander wat jou voorbeeld sal volg. EDNA BOTHA Ek het nie gewe
Kuier5 min read
‘N Tree Op Met Vuil Tekkies
Toe drie platsakstudente op ‘n dag sit en wonder hoe om ekstra geld te maak, het ‘n idee in hul kop wortelgeskiet: Wat as hulle ander se vuil tekkies was en versorg? Studente is immers lief vir hul tekkies, en as die fade in is en die outfit is on po
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier2 min read
‘N Gebed Vir Ma's
Vader, U het vir ons Maria, moeder van Jesus, gegee as ‘n voorbeeld van iemand wat U Woord gehoor en gehoorsaam het en daarom kon geboorte skenk aan ons Verlosser. Help ons om haar voorbeeld te volg van onvoorwaardelike liefde, onwrikbare geloof en d
Kuier5 min read
‘N Kop Vir Besigheid
Op social media kan jy dié girl met die pienk outfits en blonde hare nie miskyk nie. Sy is die Kapenaar Kayla Kim Meiring, oftewel Kayla im Kay, en sy trek nie net die aandag aanlyn as'n influencer nie, sy is ook, soos een website haar al beskryf het
Kuier3 min read
‘N BEDERF vir Ma
Moedersdag is die één dag waarop daar gefokus word op die mens wat jou jou hele lewe lank eerste gestel het. Of jou ma hou van lees, mooimaakgoedjies of graag agter die kospotte woeker, hier is ‘n paar geskenkidees wat haar breed sal laat smile. Dié
Kuier1 min read
TV -gids
MÓÉT-KYK! Freelance (M-Net, Sondag 12 Mei, 20:05) Die voormalige spesiale magte-operateur Mason Pettis (John Cena) neem teësinnig ‘n vryskutjoppie aan as privaat sekuriteit vir ‘n uitgewaste joernalis (Alison Brie) wat ‘n diktator volg. ‘n Militêre s
Kuier10 min read
‘My Ma Het My Geleer Van Menswees’
Die duo is bekend op TikTok vir hul speelse video's. Dis ‘n aangrypende prentjie: Die ouer vrou wat moeisaam beweeg terwyl haar celeb-dogter haar sorgsaam, tree vir tree aan die arm vorentoe lei. Elke nou en dan hoor jy ‘n “Is Mammie oraait?’’ tydens
Kuier1 min read
Bybel-blokraai
NR. 285 WEN R350 KONTANT! VRAAG: As wat staan die sewende dag van die week in godsdiensterme bekend? SKRYF SÓ IN: Vul die Bybel-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord
Kuier1 min read
Lynn Se Raad Om Uit Die Groef Te Kom:
• Begin deur iemand wat jy vertrou te vra om soms na die kinders te kyk, en gebruik daardie tyd om iets te doen wat jy geniet. • Dis belangrik om sagkens met jouself te werk as die skuldgevoel jou beetpak. Herinner jouself jy is ook maar net mens, en
Kuier2 min read
Dis ‘N West ern-ding!
Geen Western-look is complete sonder ‘n trendy cowboy-hoed nie. Daar is verskeie kleure en teksture om van te kies en keur, maar ons hou veral van dié sjiek roomkleurige een wat BEYONCÉ rock met ‘n bypassende broek en baadjie. ‘n Vilthoed is perfek v
Kuier5 min read
Scam Gryp My Pensioen
Ons almal ken daai gesegde: As dit te goed klink om waar te wees, dan ís dit tien teen een die geval. En geld wat magically verdubbel terwyl ‘n traditional healer, oftewel ‘n sangoma, glo daaroor wag hou – of sommer verdriedubbel sodra daardie sogena
Kuier2 min read
Blokraai
NR. 371 1. Deegkoekie in olie gebak (7) 7. Harde stamp met die voet (4) 12. Grootmoedig (4) 13. Spaanse fjord (3) 14. Was van plan (3) 15. Geneesmiddel (7) 17. Adellike persoon (4) 18. Porsie brood (3) 20. Begeer (4) 21. Wêreldlike priester (4) 23. G
Kuier6 min read
Dit Reën Sonblomme
Dit reën steeds in die Kaap. Nie nat of grys-en-blou nie, maar kaboutergeel. Die spatsels kanola slaan Rika se asem weg. Lente is in die lug. Haar binneste broei. Geel gedagtes. Bloeisels. Blomme. Bye. Brink. Hy kom vandag. Of só het sy gehoor. En va
Kuier1 min read
5 Topwenke Vir Ander Aanlyn Gedrag
Baie van ons interaksie is deesdae aanlyn, maar dit beteken nie jy kan in die wilde, woeste weste van die web maak nes jy wil nie. Net soos in die werklikheid, is daar regte maniere van kommunikeer. As jy nie iets in persoon vir iemand sal sê nie, mo
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier3 min read
Moederliefde Wat Anker En Aanhou
Die Bybel is vol voorbeelde van uitstekende vroue en ma's. Ek wil u voorstel aan ‘n ma uit ons skrifgedeelte, 1 Konings 3:16-27, by wie ek dink alle ma's aanklank sal vind. Ek wens ek kan haar voorstel op haar naam, maar dit word nie vir ons gegee ni
Kuier1 min read
Ster-blokraai
NR. 233 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 29 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier3 min read
Vertel Vir Antie Val
IS VRIENDE HÊ ‘N MÓÉT? Ek en my man het op skool ontmoet, is al járe saam en nou in ons laat 40's. Ons is mekaar se beste vriende en het nie ander vriende met wie ons uithang nie. Ons is eerder tuis, kyk movies, spandeer tyd met ons kinders of famili
Kuier5 min read
Kelders Van Geheime
Geheime, intrige, boeiende storielyne…In Januarie het die kameras begin rol naby Franschhoek op die stel van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama, en op 6 Mei maak dié nuutjie, Kelders van Geheime, sy TV-debuut. Dit draai o
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Die Kaapse aktrise Jill Levenberg is een van daai mense in die plaaslike vermaakbedryf wat ek bewonder vir haar toneelspeeltalent. As daai note van die Suidooster-temaliedjie saans wegtrek en sy op die skerm verskyn en in die skoene klim van die geli
…Or Discover Something New