’n Hartlike Hallo Aan Al My Kuier-mense
Die wyse mense sê mos al lankal daar is ’n seisoen vir alles in die lewe. Maar anders as in die natuur, waar elke seisoensverandering meestal voorspelbaar is, dwing die lewe jou soms om seisoene te verander of jy nou wil of nie. Bygesê, klimaatsveran